Quantcast
Channel: Herman Lensing – SARIE
Browsing all 113 articles
Browse latest View live

Thai-viskoekies met slaai

(4 porsies) 250 g wit vis, fyngekap 1 x 410 g-blik keker-ertjies, gedreineer en fyngedruk 50 g groenkerriepasta hand vol vars koljander, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 1 eier 30 g meel sout en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tradisionele Paasfees-spyskaart vir die langnaweek

Soos die meeste vieringe het Paasfees ook ’n sterk kostradisie. In die Kaap beteken Goeie Vrydag vir baie kerrievis, en Paasbolletjies (hot cross buns) is sinoniem met dié tyd. SARIE.com se...

View Article


Warm sampioenslaai

Koop eksotiese sampioene as jy nie jou eie kan pluk nie. Lekker middel van die week vleislose aandetes. genoeg vir 6 • 30 g (45 ml) botter • 45 ml olyfolie • 1 ui, gekap • 2 knoffelhuisies, gekap • 400...

View Article

Lamsboud gerooster op roosmaryn

Lam en roosmaryn is beste pasmaats. Jy kan ook hoender só gaarmaak. genoeg vir 8 15 lang takkies roosmaryn 2,5 kg lamsboud, aan been 10 knoffelhuisies 30 ml olyfolie 6 ansjovisfilette sap en skil van 2...

View Article

Pita-burgers en skyfies

(2 burgers) 1 ui, in ringe gesny 2 knoffelhuisies, gekap 30ml olyfolie 250g bevrore aartappelskyfies (die oondbak-soort) 15ml gekapte tiemie 2 beesvleis-patties 2 pitabroodjies 125ml gehalte-mayonnaise...

View Article


Lamsboud met feta-spinasie-en-gruyère-vulsel

Heerlike ontbeende lamsboud met geurige vulsel vir paasnaweek…  Die kaas bak uit soos die boud gaar word en vorm ’n lekker romerige sous. genoeg vir 8 200 g spinasie, grofgesny 8 snye witbrood,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inspirasiekos met SARIE se druiwe-resepte

Herman kuier dié week by die Kristen-boerdery in die Paarl wat bekend is vir hul druiwe. Altus Kirsten wys Herman die wingerde en hoe die parsproses werk. Daarna maak Herman ’n feesmaal met druiwe....

View Article

Roomysbroodjies met oorskiet-Paasbolletjies

Wat om te doen met jou oorskiet-Paasbolletjies? Maak ’n nuwe gereg daarmee! Ons gebruik Paasbolletjies met sjokoladesplinters en maak ’n lekker karamelsous voordat ons dit met roomys voorsit....

View Article


Lamsvleis-frikkadelle op tortillas met hoemoes en salsa

(4 – 6 PORSIES) 25 MINUTE 45 ml olyfolie 600 g (18 klein) lamsvleisfrikkadelle 200 g komkommer, in blokkies gesny 2 knoffelhuisies, gekap 1 rooi-ui, gekap 1 avokado, in blokkies gesny 2 tamaties, in...

View Article


Okkerneut-en-spekbrood

Die neutsmaak werk hemels met die rokerige smaak van die spek. (genoeg vir 1 groot brood) baktyd: 30 – 35 minute 1 x basiese brooddeeg 100 g okkerneute 4 takkies roosmaryn, fyngekap 250 g spek,...

View Article

Tiramisu-tert + stap-vir-stap video hoe om dit te maak

(6 porsies) 280 g (500 ml) koekmeel 185 ml botter 45 ml suiker 45 ml water Vulsel 1 x 10 g-pakkie gelatien 30 ml water 500 g mascarpone 45 ml bruinsuiker 50 ml sterk koffie (espresso) 200 g...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokolade-fudge-tert (in die mikrogolfoond)

Herman se weergawe van sjokolade-fudge-tert. Met min bestanddele, in die mikrogolfoond, só maklik.  genoeg vir 8 350 g donkersjokolade 1 blik kondensmelk 375 g vars bessies van jou keuse Breek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maalvleis-pastei

Genoeg vir 6 – 8 KORS 400 g (715 ml) koekmeel 200 g (220 ml) botter 80 ml yswater VULSEL 30 ml olyfolie 500 g maalvleis 4 sprietuie, gekap 2 wortels, gerasper 2 knoffelhuisies, fyngekap 3 aartappels,...

View Article


Gortslaai met teegerookte forel

Hierdie heerlike huilsame slaai is perfek vir ’n gesonde weeksaand ete vir die hele gesin. Dis maklik om jou eie kos by die huis te rook. genoeg vir 6 250 ml houtskaafsels 45 ml los tee 600 g...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inspirasiekos met SARIE se vyeresepte (episode 20)

Vandag op Inspirasiekos met SARIE: Herman gaan proe vye op Uitkijk buite Wellington. Johan Louw vertel hom meer van hul boerdery en Herman kook toffie-vye, ‘n tagliatelle en ‘n donkersjokolade-tert...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eet soos ’n koning vir helfte van die prys

Dis geen geheim dat kospryse besig is om die hoogte in te skiet nie. Wat eens eksoties en bekostigbaar was, is nou eenvoudig net te duur. Tog wil ons steeds elke dag lekker eet. Maar hoe gemaak as ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eet soos ’n koning vir helfte van die prys – deel 2

Om lekker te eet hoef nie altyd duur te wees nie! Deur slim te dink en slim inkopies te doen, kan jy geld spaar. Vir elke duur bestanddeel is daar altyd ’n goedkoper alternatief. In deel 1 het...

View Article


Kaneel en suurlemoen roomys

Gebruik winkelroomys en geur dit met kaneel en suurlemoenskil. genoeg vir 8 – 10 2 liter vanieljeroomys 30 ml fyn kaneel gerasperde skil van 2 suurlemoene heel kaneelstokke vir garnering Plaas roomys...

View Article

Aartappel-krokette

Jy kan ook ekstra krokette maak en die deegballetjies vries. Braai van bevrore af wanneer jy dit nodig kry. genoeg vir 16 40 g (45 ml) botter 30 ml koekmeel, plus ekstra vir rol 2 aartappels, geskil en...

View Article

Botterwenke

“As jy bang is vir botter, gebruik room!” is een van Julia Child se bekendste sêgoed en ek stem heelhartig met haar saam. Maar vandeesweek het ek na kospryse gekyk en met ‘n skok gesien wat botter kos....

View Article
Browsing all 113 articles
Browse latest View live